Β 
IMG_0121.jpg
QUALITY MEAT (1).png
Search
  • DIE VLEIS WINKEL

LAMB SHANKS | LAM SKENKELS

Hoe heerlik lyk hierdie dis nie?? Val van die been af πŸ–πŸ˜Lam Skenkels


Bestandele: βœ… 4 lamskenkels βœ… 1 bottel Griekse/Franse slaaisous βœ… 3 suurlemoene, in kwarte gesny βœ… 1 ui, in kwarte gesny βœ… 2 heel knoffelbolle, gehalveer βœ… 2 takkies vars origanum βœ… 2 takkies vars roosmaryn βœ… sout en peper, na smaak


Metode: Plaas die lam in Ε‰ oondkastrol en giet die slaaisous oor. Sit die suurlemoen, ui, knoffel en vars kruie by en geur met sout en peper. Sit die deksel op of maak toe met foelie en plaas in die oond by 160ΒΊC vir 3-3Β½ ure. Bedien met kapokaartappels πŸ₯”πŸ–


Resep #2

βœ… 6 skaapskenkels


Marinade: βœ… 3 groot uie fyn gesny βœ… Β½ koppie blatjang βœ… Β½ teelepel fyn gemmer βœ… 2 huisies knoffel, fyn gekap βœ… 12.5 ml heuning βœ… Β½ koppie bruin asyn βœ… Β½ koppie tamatiesous βœ… 25 ml appelkooskonfyt βœ… 1 blokkie biefekstrak βœ… 5 ml mosterdpoeier βœ… 'n Knypie fyn naeltjies, neutmuskaat en tiemie βœ… Sout en peper na smaak βœ… 25 ml sjerrie


Metode: Braai die uie en knoffel in 'n klein bietjie olie tot sag en voeg die ander bestanddele by. Prut stadig vir sowat 'n halfuur en roer. Plaas die skenkels in 'n oondbak en giet die marinade bo-oor. Maak die bak toe en los oornag in 'n oond gestel op 100ΒΊC. Voor opdiening, bedruip weer en plaas vir 20 minute oop in 'n baie warm oond 220ΒΊC. Draai nΓ‘ tien minute en bedruip weer.

Β